Kommunikasie onder kinders van voorskoolse ouderdom is noodsaaklik. Nie net dra dit by tot ’n kind se emosionele en verstandelike ontwikkeling nie, maar ’n kind se vormingsjare skep die fondasie vir ...